Gå direkte til innholdet
Land van die Vampiere
Land van die Vampiere
Spar

Land van die Vampiere

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

7. LAND VAN DIE VAMPIERE - OERWOUDVALK REEKS


In hierdie laaste verhaal vergesel die Oerwoudvalk ’n wêreldbekende ontdekkingsreisiger en wetenskaplike, asook ’n paar ander eskpedisielede.  Hulle is almal op soek na die Vampier jagters.  Dit is ’n lang verlore blanke stam, diep in die hartjie van die Amasone.  Kort op hulle hakke volg ’n skurk en sy trawante hulle in ’n ander motorboot.  Hulle is bewus is van die soektog, maar is net agter die goud aan, wat die verlore stam moontlik besit.


 Skaars is die Valk en sy lede onderweg, of hulle word aangeval deur Indiane met dodelike gifpyltjies.  Die Rivier van die Dood wemel van priranhas en dit eis ook talle slagoffers wat daarin beland.  Hulle oorleef dit net-net, maar loop hulle dan kort daarna weer vas in Indiaan kopjagters.  Toe die nood op sy hoogste is, kry hulle redding uit ’n onverwagse oord, maar beland in die proses in die mag van die skurk wat hulle heeltyd agtervolg het.


Saam soek hulle verder na die Land van die Vampiere en net toe hulle dit bereik, word hulle daar deur die Vampier krygers gevange geneem.  Daar ontdek hulle tot hulle uiterste verbasing iemand wat al vir baie jare as vermis aangeteken is.  Hulle word toe voor die keuse gestel om vir ewig daar te bly of in die Tempel van die Vampiere geoffer te word. 


#OerwoudvalkReeks

Undertittel
'n Klassieke Aksie-avontuurreeks, Boek 7
Illustratør
A.P. Du Plessis
ISBN
9781928498469
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
24.9.2025
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin