Gå direkte til innholdet
Laaste lewe
Laaste lewe
Spar

Laaste lewe

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is.

Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak.

Die meesterlik kreatiewe Daniël Hugo het hierdie boek geïllustreer en lesers met ’n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.

Forfatter
Fanie Viljoen
Illustratør
Daniel Hugo
ISBN
9780639601441
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.8.2020
Tilgjengelige elektroniske format
• PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin