

Krok en Dil gaan skool toe
Krok hou van speel … maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.
Dil hou van skool … maar hy hou nie van stilsit nie.
Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil.
Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!
Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik! Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers!
- Forfatter
- Jaco Jacobs
- Illustratør
- Nadia du Plessis
- ISBN
- 9781776253418
- Språk
- Afrikaans
- Utgivelsesdato
- 15.1.2024
- Tilgjengelige elektroniske format
- Epub - Adobe DRM
- Les e-boka her
- E-bokleser i mobil/nettbrett
- Lesebrett
- Datamaskin
