Gå direkte til innholdet
Klou van die Ninja
Klou van die Ninja
Spar

Klou van die Ninja

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Met Klou van die Ninja, die tweede boek in die spannende en gewilde Monster-maan-reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.

Niël-hulle se nuwe buurman is ’n Japanees en Niël weet sommer dat hy ’n Ninja is. Meneer Murakani word die middelpunt van Niël se bestaan.

Maar dan sien Niël ’n bebloede Ninja-klou in meneer Murakami se wasbak. Skielik word Niël se lewe ’n nagmerrie waarin ’n man met ’n skerpioen op sy wang, twee figure wat nagteliks rondsluip en die geheim van die Scroll of the Tiger, by hom spook.

Die ergste is dat niemand Niël wil glo nie en dat almal dink dit is net sy verbeelding.

Undertittel
Monstermaan #2
ISBN
9781432305369
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
17.9.2014
Tilgjengelige elektroniske format
• Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin