Gå direkte til innholdet
Kinderpartytjie-kolwyntjies
Kinderpartytjie-kolwyntjies
Spar

Kinderpartytjie-kolwyntjies

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Kinderpartytjiekolwyntjies wys ma’s hoe die vaalste kolwyntjies in ’n paar maklike stappe in klein kunswerkies omskep kan word. Voor jy jou oë knip, sal die hele dorp kolwyntjies by jou bestel! Die boek bevat ’n volledige lys van die gewildste temas vir beide seuntjie- en dogtertjie partytjies, maar die temas kan maklik vir teepartytjies of ander volwasse partytjies aangepas word. Die projekte is maklik genoeg vir beginners, maar ook vol uitdagings vir meer gevorderde bakkers. Dit is ’n moet vir elke huis en sal veral handig te pas kom om in daardie ellelange skoolvakansies die kinders besig te hou. Elke projek word uiteengesit in gedetailleerde stappe wat deur foto’s ondersteun word. Die projekte laat ook ruimte vir aanpassings volgens die leser se behoeftes.</p>
ISBN
9780799367416
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.3.2014
Tilgjengelige elektroniske format
  • PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin