Gå direkte til innholdet
"Keuses" Bring dikwels Trane!: Hulp Handleiding vir Tieners
Spar

"Keuses" Bring dikwels Trane!: Hulp Handleiding vir Tieners

Forfatter:
Afrikaans
Serie: Gm Books
Die hele lewe bestaan uit keuses. As jy gebore word moet iemand vir jou 'n naam kies. As jy skool toe gaan moet die regte skool gekies word. Later moet jy vakke kies, en nog later moet jy 'n loopbaan kies. Jy moet kies watter klere jy na verskillende geleenthede gaan aantrek Jy moet kies van watter ou of meisie hou jy om mee uit te gaan. Jy moet kies om saam met die groepsdruk te gaan of om jou eie lewe te ly. Wat jy nooit mag vergeet nie is dat die keuses wat jy vandag maak, 'n invloed sal h vir die res van jou lewe.
Undertittel
Hulp Handleiding Vir Tieners
Forfatter
Gert Marais
ISBN
9781507674499
Språk
Afrikaans
Vekt
127 gram
Utgivelsesdato
1.1.2015
Antall sider
86