Gå direkte til innholdet
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe
Spar

Ken & Verstaan Landbouwetenskappe

Forfatter:
Multispråk
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bied 'n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, assesseringstake en 'n oorsig aan die einde van elke module wat leerders help om kennis te konsolideer, gevallestudies wat wetenskap met die alledaagse lewe verbind en sensitiewe kwessies op 'n gebalanseerde wyse aanspreek, flitse in die kantlyn met interessante en belangrike inligting, 'n omvattende woordelys wat onbekende en moeilike terme help verduidelik.
Undertittel
FET Phase
Forfatter
Altus Strydom
ISBN
9781107608061
Språk
Multispråk
Vekt
310 gram
Utgivelsesdato
1.1.2013