Gå direkte til innholdet
Kaskenades van die Agtermekaar Kêrels en die Koeksisters: Slaplag staaltjies uit die gay sewentigerjare
Spar

Kaskenades van die Agtermekaar Kêrels en die Koeksisters: Slaplag staaltjies uit die gay sewentigerjare

Drie grepe uit Johannesburg en Pretoria se ondergrondse naglewe in die Sewentigerjare, op 'n Disco-klankbaan. Drie boeiende stories uit die destydse klubkultuur wat op ware gebeurtenisse gegrond is. Drie staaltjies wat jou na jou asem sal laat snak as jy lees oor wat kleurvolle karakters soos Ailsa, Broer, Elvis, Dik Lynn en Lynn Blouwildebees, Jakes, Jungle en Prowler alles aangevang het. Karakters wie se blote bestaan oorle Oom Paul Kruger in sy graf sou laat rondtol. Ja, benewens die Koeksisters was daar ook die Kieriejollers Verslawende verhale van pret, passie, perversie, prostitusie, drank, dwelms, geweld en gemeenskap in die bisarre dog glansryke milieu van Club Athos in Schoemanstraat, Pretoria rondom 1978/79.
ISBN
9781091701762
Språk
Afrikaans
Vekt
54 gram
Utgivelsesdato
1.3.2019
Antall sider
26