
Kaalvoetdrome se Onthou
Dis Sy roepstem en gawe wat uit haar hart wil ontsnap. Hy bring Sy woorde op vlerke, s moet dit gee, vir hulle wie smag na Sy juk, maar tevergeefs in wanhoop bly wag. Sy kosbare woorde bloei in haar hart, sy gee dit aan jou: Daar is HOOP. Dankie, Here, vir die onthou van kaalvoetdrome wat bloei en groei nes die Namakwalandse blommetjies, wat gedy op die verkwikkende genade van ons Skepper.
Kaalvoetdrome
Ek verlang na kaalvoetdrome
wat roepstem uit my hart
oor grou verledes oud oorl
deur seisoenedraal
maar steeds in my flonker
nes sterretjies ver en blink
in die stille donker
as my drome kaalvoet wink
- Forfatter
- Irene Bowles
- ISBN
- 9781991455581
- Språk
- Afrikaans
- Vekt
- 222 gram
- Utgivelsesdato
- 30.11.2024
- Forlag
- Malherbe Uitgewers
- Antall sider
- 188
