Gå direkte til innholdet
Jy''s my Kersgeskenk
Jy''s my Kersgeskenk
Spar

Jy''s my Kersgeskenk

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Nicola moet fokus op haar nuwe werwingsagentskap, en nie dagdroom oor Etienne Fouché, een van die direkteure van DFHM Capital nie. Sy wil in elk geval nooit trou nie, want sy kom uit ’n huis vol konflik en drama. Dit is beslis iets wat sy nie weer in haar lewe wil hê nie.<br>Maar toe daag Etienne by haar werkplek op. Hy’t nie geweet sy is die Nic Ackerman met wie hy ’n afspraak het nie, en al die gevoelens wat sy – én hy – die afgelope ses maande probeer onderdruk, borrel na die oppervlak. Hy soen haar, maar is baie gou om vir haar te sê sy voldoen nie aan die vereistes wat hy vir sy toekomstige vrou stel nie.<br>Anders as sy twee vriende saam met wie hy in die kinderhuis was, wil Etienne wel eendag trou. Nicola voldoen net glad nie aan een van sy vereistes nie. Maar hoekom is sy die enigste vrou by wie hy wil wees?<br>Die lug vol Kersmusiek kan ’n man dalk net van plan verander ...</p>
Forfatter
Elsa Winckler
ISBN
9781776359493
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.11.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin