Gå direkte til innholdet
Joune
Joune
Spar

Joune

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Ashton McKenzie weet wat hy in die lewe wil hê én hoe om dit te kry. Hy is gefokus, ‘n uiters suksesvolle sakeman met ‘n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet wanneer sy aangestel word om ‘n forensiese ondersoek by sy maatskappy in Miami te loods. Jesse gooi Ashton se perfek georganiseerde lewe omver. Vanuit die staanspoor word sy vir hom die enigste werklike waarheid in sy lewe wie hy met sy lewe sal beskerm. Die enigste vlieg in die salf is Michael Evans, die huidige Formule Een Wêreldkampioenrenjaer waarmee Jesse ‘n verhouding het. Of só dink hy. Vir Jesse word Ashton die één man waarna haar hele wese smag, maar haar verstand waarsku haar dat daar nie vir hulle ‘n toekoms saam kan wees nie. Maar hoe dwing jy jou hart, én liggaam, in die teenoorgestelde rigting?
ISBN
9781776356898
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.6.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin