Gå direkte til innholdet
Innie skylte vannie Jirre
Innie skylte vannie Jirre
Spar

Innie skylte vannie Jirre

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Keer die beerlou van onse lyfte af weg en draai tog net onse lewe wee bietjie reg: lattie hyl ons nie innie nagte so matlik slattie, ennie trane ons nie oppie mirrag skierlik vattie. Hierdie kosbare versameluitgawe van Innie skylte vannie Jirre: Griekwapsalms en ander gedigte val saam met Afrikaans se 100-jarige viering as amptelike landstaal. Die geliefde en ontslape prof. Hans du Plessis se verwerkings van bekende Psalms en ander Bybelverse in aardse Griekwa-Afrikaans sal lesers opnuut aangryp en ontroer. Sedert die bundel se eerste verskyning in 2002 is daar meer as 100 000 eksemplare verkoop en die boek is ook daardie jaar deur die Christelike Boekhandelvereniging as die beste Christelike boek aangewys. Die legendariese sanger Randall Wicomb het verskeie van die gedigte getoonset en opgevoer. Innie skylte vannie Jirre se Afrikaans-100-gedenkuitgawe is ’n waardevolle kleinood wat op elke liefhebber van Afrikaans se boekrak hoort.
ISBN
9781779860552
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.11.2025
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin