Gå direkte til innholdet
In sonskyn en storms
In sonskyn en storms
Spar

In sonskyn en storms

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Esperanze erf haar pa se plaas, maar sukkel om dit ná sy dood alleen behoorlik te bestuur. Dinge gaan al meer agteruit. Maar toe daag Sebastian op met ’n brief waarin haar pa sê hy gee die plaas vir hom. Haar buurman Jean wil ook die plaas hê. Hy en Sebastian probeer albei haar guns wen ter wille van die plaas wat hulle wil hê, en smeer mekaar swart by haar. Esperanze vertrou nie vir Sebastian nie, en sy voel jammer vir Jean, wat ook sy ouers onlangs verloor het. Maar sy is nie verlief op hom nie. Sy raak al meer verlief op Sebastian wat sy gewig ingooi op die plaas, altyd in beheer lyk en oplossings vir die probleme het. Maar hy kuier ook by Berthina van ’n naburige plaas…</p>
ISBN
9780639600185
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.6.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin