Gå direkte til innholdet
In die naam van liefde
In die naam van liefde
Spar

In die naam van liefde

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
As haar sprokiesverhaal ’n gelukkige einde gaan hê, sal sy daarvoor moet baklei. Ná tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters bly. Fleur is steeds verlief op hom, maar Romain wil skynbaar net die magiese bos hê waar Fleur nou al jare bly, en hy is bereid om met enigeen van die drie dogters te trou om dit te kry. Met die hulp van ’n towerstaf wat haar pa lank gelede vir haar gegee het, moet Fleur keer dat Romain nie met Danica of Nikita trou nie, dat sy haar bos behou, en ook haar grootse geheime bewaar. Maar haar stiefma, Amelda, pers haar af. Sy verwag dat Fleur vir Romain oortuig om met Amelda self te trou, anders gaan sy Fleur se geheim verklap. As sy ’n gelukkig einde wil hê, weet Fleur dat sy daarvoor sal moet baklei.
ISBN
9781776351800
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.2.2022
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin