Gå direkte til innholdet
In Die Duisternis
In Die Duisternis
Spar

In Die Duisternis

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Piet van Zyl stap in die donker  van sy gedagtes in toe ''n gewelddadige hou teen die agterkant van sy kop veroorsaak dat hy aan geheueverlies ly. Hy word vir dood agtergelaat, in die wildernis van die Zambezi-vallei, die huis van die Groot Vyf, ongewapen en sonder om te weet wie hy is of waar hy vandaan kom.
Die soektog is aan vir die fris Suid-Afrikaner, een is  ''n soek en red, die ander ''n soek en vernietig. Wie sal Piet eerste kry ... sal hy die wildernis van Afrika kan oorleef, die land wat hy liefhet, of sal dit hom vernietig.
Forfatter
Paul Zunckel
Oversetter
Liezl Dreyer
ISBN
9781507142325
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
26.5.2016
Forlag
Babelcube
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin