Gå direkte til innholdet
In Christus
In Christus
Spar

In Christus

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
"God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."Wat beteken dit om vandag ''n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur ''n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.Volgens Callie beleef die kerk vandag ''n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en ''n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.''n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik ''n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo ''n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
Forfatter
Callie Roos
ISBN
9781928248118
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
30.6.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin