Gå direkte til innholdet
Idees Vol Vrees Volume 4
Idees Vol Vrees Volume 4
Spar

Idees Vol Vrees Volume 4

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Hy het nou 190 000 aanhangers op Facebook, teenoor 80 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n reusegunsteling onder Suid-Afrikaners.<br> Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.</p>
ISBN
9781770227378
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
5.9.2014
Tilgjengelige elektroniske format
  • PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin