Gå direkte til innholdet
Hoezit 6: Die wonderwêreld van dinosourusse
Hoezit 6: Die wonderwêreld van dinosourusse
Spar

Hoezit 6: Die wonderwêreld van dinosourusse

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Hoeveel tande het ’n T-rex gehad?

Het party dinosourusse vere gehad?

Waarom het die dinosourusse uitgesterf?

Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek?

Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van dinosourusse kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ontmoet ’n paar prehistoriese watermonsters, vind uit wat op die dino’s se spyskaart was, en ontmoet van die kleinste en grootste dinosourusse wat miljoene jare gelede op die Aarde geleef het.

ISBN
9780799378740
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
15.6.2016
Tilgjengelige elektroniske format
• PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin