Gå direkte til innholdet
Hoezit 16: Die wonderwêreld van ruimte
Hoezit 16: Die wonderwêreld van ruimte
Spar

Hoezit 16: Die wonderwêreld van ruimte

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Waaruit bestaan Saturnus se ringe?

Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie?

Waarom word Mars die rooi planeet genoem?

Hoe word sterre gevorm?

Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van ons sterrestelsel kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Vind uit hoe die nuutste ruimteteleskope werk, ontdek wat alles onder die aarde se oppervlak gebeur, soek saam na lewe in die buitenste ruimte, en leer meer oor ons naaste ster, die Son.

Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

ISBN
9780799390643
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.6.2018
Tilgjengelige elektroniske format
• PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin