Gå direkte til innholdet
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ''n Christen te word
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ''n Christen te word
Spar

Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ''n Christen te word

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie ''n Bybel is nie.
Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers ''n Bybel in hul huise het nie?
Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie.
En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie.
Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie?  Wat glo die Jode is die weg na die hemel?
Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.
Oversetter
Zelna Naude
ISBN
9781507175224
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
5.3.2017
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin