Gå direkte til innholdet
Hartsgedagtes
Spar

Hartsgedagtes

Forfatter:
Afrikaans
Dirk van Zyl verkry sy inspirasie vir skryf uit sy eie lewe. Sy o sien raak wat min mense kan sien, en dit is 'n gawe wat hy ontvang het. Vanaf sy eerste verhalende gedig, is ek geboei deur sy woorde. As blindes lei het my stom gelaat. Hierdie bundel tydlose gedigte kan ek aanbeveel en as jou eerste liefde die digkuns is, nog te beter. Hierdie tipe bundels is besig om uit te sterf en is definitief 'n bundel gedigte wat behoue moet bly.Dirk van Zyl, woorde wat my by sal bly, het jy in hierdie bundel aangeteken. Ek beveel die bundel baie sterk aan.Yolanda Mey.
Forfatter
Dirk Van Zyl
ISBN
9781691191123
Språk
Afrikaans
Vekt
236 gram
Utgivelsesdato
1.9.2019
Antall sider
182