Gå direkte til innholdet
Harry Potter En Die Skatte Van Die Dood
Spar

Harry Potter En Die Skatte Van Die Dood

Forfatter:
Afrikaans
Terwyl Harry Potter in die sykar van Hagrid se motorfiets klim en in die lug opstyg om Ligusterlaan vir die laaste keer te verlaat, weet hy Heer Voldemort en sy Doodseters is nie ver agter nie. Die beskermende towerspreuk wat Harry tot nou toe veilig gehou het, is verbreek, maar hy kan nie aanhou wegkruip nie. Die Donker Heer blaas vrees in alles waarvoor Harry lief is, en om hom te stop, sal Harry die oorblywende Horcruxe moet vind en vernietig. Die laaste stryd moet begin  . . .
Forfatter
J.K. Rowlings
Opplag
2nd ed
ISBN
9780798184441
Språk
Afrikaans
Vekt
500 gram
Utgivelsesdato
18.10.2024
Antall sider
544