Gå direkte til innholdet
Haar ander helfte
Haar ander helfte
Spar

Haar ander helfte

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Sy raak lief vir hom, die dokter met die sagte hande, die deernis vir sy pasiënte, sy innerlike krag. Vandat Corneli hom en sy driewiel-bromponie gesien het, is daar vreemde emosies in haar aan die woel. En toe haar grootmaakpa, Michiel, op sy siekbed na Rosa begin vra, ontvou ‘n geskiedenis wat almal uitboul. Alberto del Piero, die Italiaanse dokter, is Rosalba, Michiel se groot liefde in die Tweede Wêreldoorlog, se kleinseun. Maar daar is geheime wat dié verhaal ingewikkeld maak. Met verreikende gevolge vir haar en Alberto. Buiten haar verlore liefde, kry die groot las dat sy moet swyg haar veral onder.</p>
ISBN
9780799353983
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.4.2016
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin