Gå direkte til innholdet
Grietjie se loutering
Grietjie se loutering
Spar

Grietjie se loutering

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Grietjie kniel langs haar bed met die gestreepte grys deken. Netso op haar knie? lees sy die Bybel. Dan bid sy. “Ag, Here, dra my deur hierdie dag. Help my. Sit ’n wag voor my mond, maak elke woord uit my mond sag en soet.” Grietjie se loutering is die aangrypende verhaal van ’n weduwee wat haar inkomste as tydelike huiswerker verdien in Grabouw. Sy sukkel om kop bo water te hou, maar haar geloof dra haar. Wanneer haar seun deur ’n provinsiale rugbyspan gewerf word, het die gesin hoop op ’n beter lewe. Grietjie se geloof word getoets wanneer ’n tragedie die gesin tref. “Ek weet wanneer ek eendag by die punt kom waar ek weer met die Here kan praat met vrymoedigheid, dan wag Hy vir my. En wanneer dit voel ek kan nie meer nie, dan dra Hy my. Maak nie saak wat ek verloor nie, ek het Hom altyd. Wat meer wil ek hê?”</p>
ISBN
9780637002820
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.8.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin