Gå direkte til innholdet
Glansheld en die koerantprinses
Glansheld en die koerantprinses
Spar

Glansheld en die koerantprinses

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Sonja is ’n joernalis. Uit ervaring weet sy ’n meisie moet wegbly van ’n celeb af, veral as hy Dawid van Wijk, Suid-Afrika se Goue Seun van swem is. Dit kan andersins net komplikasies beteken. Maar sy is bereid om hom hierdie een aand by ’n prystoekenning te help om hom van openbare verleentheid te red. Wat daarna gebeur, sou sy seker kon voorspel het, ja. Maar nie die konsekwensies daarvan nie. Nooit het sy gedink sy sal self vir die pers vlug nie. En nog minder dat sy die held se hart sal breek, of is dit eintlik andersom? Is hy ’n held, of is hy net Dawid van Wijk?</p>
ISBN
9780799355628
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.5.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin