Gå direkte til innholdet
Getuienisse
Spar

Getuienisse

Forfatter:
pocket, 2023
Afrikaans
Getuienisse en wonderwerke, wat God se tere liefde in my lewe demonstreer. Hierdie boek vertel hoe ek die Here ontmoet het en Hy my met Sy Heilige Gees gedoop het. Daarna het ek myself in 'n onmoontlike situasie bevind. Die Here het aan my 'n gebedsmaat gestuur, met 'n profetiese gawe, om my te help om my situasie te hanteer. N 'n jaar was ek gereed en het Hy ons in 'n span verander om mense te help wie desperaat was. Ons het vir 18 jaar as voorbidders saamgebid. God het ges ons moes 'n A4 lyntjiesboek en 'n pen koop en alles neerskryf. Die Heilige Gees het wonderlike boodskappe aan ons gestuur. Ek het sommiges daarvan in hierdie boek ingesluit. My mikpunt met hierdie boek is: om God te verheerlik vir Sy grootsheid.
Undertittel
Profetiese Woord, Visioene en Wonderwerke in Gebed
Forfatter
Anna de Wet
ISBN
9781447746973
Språk
Afrikaans
Vekt
195 gram
Utgivelsesdato
14.4.2023
Forlag
Lulu.com
Antall sider
156