Gå direkte til innholdet
Gelyke vennote
Gelyke vennote
Spar

Gelyke vennote

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Charlie se harde werk en toewyding as bourekenaar en kontrakteur word beloon toe sy ’n groot bouprojek losslaan. Die hare waai egter toe sy uitvind dat dat sy net deel van die projek is omdat haar pa toutjies getrek het om haar ’n plek in die span te verseker. Nog groter is haar ontnugtering toe sy leer dat sy die projek moet deel met haar aartsvyand, Adam Vrey, die man wat ook verantwoordelik is vir haar mislukte verhouding met sy beste vriend. Adam het van die begin af geen geheim gemaak van sy afkeer in hul verhouding nie en nou is hulle vir die volgende 21 maande op een bouperseel saamgegooi en beide is daarop uit om die ander die loef af te steek.</p>
ISBN
9780799352795
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.10.2011
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin