Gå direkte til innholdet
Gedeelde geluk
Gedeelde geluk
Spar

Gedeelde geluk

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Die meisiekinders van Krugersdam boer kringe om die jong manne van die omgewing. Nie net is hulle bekwame boere nie, maar ook bitter vroulik. En móói! Conrad Vermeulen het skaars sy voete op sy erfplaas gesit, of die pragtige Stella Kruger trap hom uit. Noem hom ’n blerrie stadsjapie … Dié geitjie laat sy hare behoorlik rys. Ondanks die lofsange wat oral oor die Krugers opklink, begin Conrad wonder – Wie steel sy vee? En hoe verklaar hy die veldbrand op sy plaas? Almal weet Stefaans Kruger begeer Rietkuil al jare lank. Is dit dalk sy en sy dogters se manier om Conrad van sy erfplaas te verdryf?</p>
ISBN
9780799354591
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.4.2014
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin