Gå direkte til innholdet
Engele Met Pote
Engele Met Pote
Spar

Engele Met Pote

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

”Daar is baie van ons en jy kan by die bende aansluit as jy wil.”
”Josh het my niks daarvan vertel nie, Dit is waar dat hy gesê het dat daar nog ander was wat help, maar ek het nie geweet daar is so baie nie”, het Niquito opgemerk. ”Ja, daar is, en behalwe om ons klein broertjies te help om hulle huise te vind, red ons hulle ook van verwaarlosing.” BOEK 03

Beskrywing: In hierdie nuwe avontuur sal Niquito vir Mel ontmoet. Sy is a vriendelike klein hondjie wat naby sy huis ingetrek het en deel is van ''n span wat help om mishandelde en weggegooide diere te red. Hy, Josh en Mel gaan op ''n avontuur om ''n hondevriend wat mishandel word deur sy eienaars en nie liefde kry nie, te help. Saam sal hulle hulle klein vriendjie wys dat elke hond dit verdien om liefde te kry en in ''n gelukkige huis te woon. Vriendskap, ondersteuning en toewyding is die hoof onderwerpe van hierdie pragtige storie van die engele met pote

Forfatter
Dill Ferreira
Oversetter
Dill Ferreira
ISBN
9788835450689
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
31.3.2023
Forlag
Tektime
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin