Gå direkte til innholdet
Ek is Lief vir My Pappa
Ek is Lief vir My Pappa
Spar

Ek is Lief vir My Pappa

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Jimmy, die klein hasie, weet nie hoe om op ''n tweewielfiets te ry soos sy groot boeties nie. Soms word hy selfs geterg daaroor. Wanneer Pappa vir Jimmy wys hoe om nie bang te wees om iets nuuts te probeer nie, het die pret begin.

Hierdie kinderboek is deel van ''n versameling kort slaaptydstories.

Hierdie verhaal kan ideaal wees om voor slaaptyd vir jou kinders voor te lees en ook aangenaam vir die hele gesin!

Illustratør
Shelley Admont
ISBN
9781525959486
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
5.1.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin