Gå direkte til innholdet
Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel
Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel
Spar

Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Klein Jimmy hou nie daarvan om sy tande te borsel nie. Selfs wanneer sy ma vir hom ''n splinternuwe oranje tandeborsel gee, sy gunsteling kleur, gebruik hy dit nie soos hy moet nie. Maar wanneer vreemde en tower dinge met Klein Jimmy begin gebeur, begin hy besef hoe belangrik dit is om sy tande te borsel.

Ek is lief daarvoor om my tande te borsel, ''n lieflike verhaal vol pragtige illustrasies wat verseker jou kleinding se aandag sal trek. As jou kind sukkel om te leer om tande te borsel, dan is hierdie die boek wat julle saam kan deel.

Hierdie verhaal kan ideaal wees om voor slaaptyd vir jou kinders voor te lees en ook aangenaam vir die hele gesin!

Illustratør
Shelley Admont
ISBN
9781525959127
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
5.1.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin