Gå direkte til innholdet
Doodgewoon mevrou Smit
Doodgewoon mevrou Smit
Spar

Doodgewoon mevrou Smit

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Al wat sy wil wees, is doodgewoon. Maar dt is vir mevrou Smit nie so maklik beskore nie. Sy en Tomas is uiteindelik getroud, maar sy trek vinnig haar kop uit die huweliksknoop toe iemand uit haar verlede weer opduik om moeilikheid te maak. ’n Ou vriend van haar gewese man probeer ’n ooreenkoms tussen mevrou Smit en die polisie beding om die uitbreiding van die Kaapse onderwreld te stuit, in ruil vir haar veiligheid. Dinge loop skeef, en mevrou Smit moet bontstaan om te keer dat meer bloed vloei.
ISBN
9781776381067
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
9.3.2026
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin