Gå direkte til innholdet
Donker Spoor
Donker Spoor
Spar

Donker Spoor

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Waarheen sal die donker spoor hom lei? Hulle kry haar lyk in ’n veld. ’n Tienermeisie – verkrag, gemartel, vermoor. En sy’s
nie die eerste een nie. Adjudant-offisier Jan Magson moet die reeksmoordenaar vang. Hy moet die
slagoffers se ma’s en pa’s in die o kyk en hul vrae beantwoord, maar hy kan nie. Hy
kan nie eens sy eie vrae beantwoord nie. Want agter hom l daar ook ’n donker
spoor ... Kort voor lank haal die moorde hoofopskrifte en die gemeenskap eis antwoorde:
Hoekom trek die polisie nie die boosaard vas nie? Toe ’n ma ’n brief vir die koerant
skryf en ’n pa ’n beloning uitloof, word dinge op ’n mespunt gedryf. Bevind Magson
hom op ng ’n dwaalspoor of is hy uiteindelik op die donker spoor wat hom na die
ware antwoorde sal lei? Donker spoor was blitsverkoperskrywer Martin Steyn se bekroonde debuutroman.
In di splinternuwe heruitgawe met ’n treffende nuwe omslag kan lesers weer saam
met Jan Magson in die duistere psige van die moordenaar delf.

Forfatter
Martin Steyn
ISBN
9781779860439
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.11.2025
Tilgjengelige elektroniske format
• Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin