Gå direkte til innholdet
Dit was oorlog
Dit was oorlog
Spar

Dit was oorlog

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

In die 1970’s, 1980’s en vroeë 1990’s is honderde duisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisiese opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog in noord-Namibië en Angola deelgeneem. Hierdie boek is ’n versameling besinnings oor en herinneringe uit daardie tyd, byeengebring deur JH Thompson wat onderhoude met voormalige nasionale dienspligtiges gevoer het.

Bydraers sluit in gewone soldate en Spesmaglede, sjefs, medics en helikoptervlieëniers. Hulle bied ’n verskeidenheid van standpunte oor inklaar, opleiding, inspeksie, lyfwegsteek, grenspatrollies, geheime operasies en oorlogvoering, en dan die heraanpassing by die lewe op civviestraat.

Die boek is ’n boeiende werk wat die gees en atmosfeer vasvang, die daaglikse roetine, die verveling, vrees, kameraderie en ander intense ervarings van ’n SAWsoldaat. Vir elkeen wat diensplig meegemaak het, sowel as hulle familie en vriende, is hierdie boek ’n moet.

JH Thompson is in Spanje en Suid-Afrika opgevoed en was ook ’n veldwagter en toer gids. Sy woon en skryf in Johannesburg. Sy werk as ’n vryskutjoernalis vir koerante, tydskrifte en webwerwe.

Undertittel
Van afkak tot bosbefok
Forfatter
JH Thompson
ISBN
9781770222519
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
12.3.2012
Tilgjengelige elektroniske format
• PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin