Gå direkte til innholdet
Die Woudties en die Sang Kompetisie
Die Woudties en die Sang Kompetisie
Spar

Die Woudties en die Sang Kompetisie

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Agterblad:
Welkom by die wêreld van “Die Woudties”.
 “Die Woudties” is ‘n kinderboek reeks waarvan elkeen ‘n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.
In hierdie boek wil die maatjies vir ‘n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen?
Francois was geïnspireer deur sy oudste dogter om “Die Woudties” boek reeks te skryf.
“Die Woudties” is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as “The Junglies” in engels.
Om meer omtrent “The Junglies” en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.thejunglies.com of besoek “The Junglies” se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Oversetter
Alma Pretorius
ISBN
9781507123348
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
25.11.2021
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin