Gå direkte til innholdet
Die willewragtig langsaan
Die willewragtig langsaan
Spar

Die willewragtig langsaan

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Ná die trauma van 'n onstabiele verhouding bedank Laynie as onderwyseres en verkoop haar woonstel. Sy gebruik 'n deel van die opbrengs om 'n lang vakansie te neem op Klippiesbaai waar sy 'n krimi wil skryf. Met haar aankoms kruis haar paaie met haar buurman, Stefan Koeglenberg. Die stormagtige ontmoeting tussen Laynie en Stefan is nie die ideale afskop vir goeie buurmanskap nie en in Laynie se gedagtes is hy ná hierdie voorval “die willewragtig langsaan”.'n Wapenstilstand en versigtige vriendskap ontwikkel tussen hulle, maar Stefan sukkel om die dood van sy vrou en hul seuntjie te verwerk en sluit sy hart vir 'n kans op nuwe geluk. Die liefde loop egter sy eie pad en het die vermoë om selfs die diepste seer te genees.
Forfatter
Bets Smith
ISBN
9781779875259
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.1.2024
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin