Gå direkte til innholdet
Die Tuiskoms
Die Tuiskoms
Spar

Die Tuiskoms

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Ná tien jaar moet Liz Aucamp terug na haar geboortedorp, juis daar waar haar pa haar weggejaag het – skuldig in die oë van die wêreld. Opnuut moet sy haar verlede in die oë kyk, die skuldlas dra, die sondebok wees. En die leuens op dié klein Karoodorpie is ná ’n dekade nog groter, die geheime nog dieper, nog donkerder. Durf sy ingryp daar waar sy juis weggehou is? Mag sy eindelik die leuens en geheime ontbloot en meer as net haarself beskerm? Opstaan en keer ter wille, maar ook ten koste van ander? Juis veg teen mans wat die septer swaai en vroue laat glo hulle hoort niks meer as slagoffers te wees nie?</p>
Forfatter
Sophia Kapp
ISBN
9780799367768
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.5.2014
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin