Gå direkte til innholdet
Die Midasmoorde
Die Midasmoorde
Spar

Die Midasmoorde

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Daar heers paniek en chaos in die toeristestad Brugge wanneer dit deur ’n reeks skynbaar losstaande misdade geteister word. Tussen die persoonlike besittings van ’n vermoorde Duitse sakeman word ’n vreemde foto van die madonnabeeld van Michelangelo gevind. ’n Bom verniel ’n rukkie later die standbeeld van die digter Guido Gezelle. Dit word ’n uiters moeilike opdrag vir kommissaris Pieter van In wat in hierdie warboel van misdade na die motiewe en oortreders moet soek. Wat het Michelangelo se madonna te doen met die naderende samesmelting van twee toeroperateurs? Wat is die verband tussen ’n onopgeloste bomaanval in 1967 en die skat van die Nibelungen? Die waarheid agter dié feite is gruweliker as wat enigeen kon vermoed.</p>
Forfatter
Pieter Aspe
ISBN
9780799357882
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.9.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin