Gå direkte til innholdet
Die Manewales van Thomas die Kat
Die Manewales van Thomas die Kat
Spar

Die Manewales van Thomas die Kat

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Thomas die pragtige kat gaan op ''n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet ''n colliehond, ''n lam, ''n valk, ''n wit perd, ''n tier, ''n leeu, ''n olifantfamilie, en ''n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig ''n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel ''n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!
Oversetter
Bianca Bunge
ISBN
9781071553824
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
26.6.2020
Forlag
Babelcube
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin