Gå direkte til innholdet
Die Luiperdbende
Die Luiperdbende
Spar

Die Luiperdbende

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

5. DIE LUIPERDBENDE - OERWOUDVALK REEKS


Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ''n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel.  Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.


In hierdie verhaal kry die Oerwoudvalk te doen met die gevreesde Luiperdbende.  In opdrag van Kolonel Fleerackers, hoof van die Belgiese Veiligheidspolisie, word hy gevra om ondersoek te gaan instel na hulle bedrywighede en om dit te probeer vernietig. Gou kom die Valk af op ''n plaas wat aangeval is deur die Luiperdbende.  Hy ondek toe dat hulle die plaasmense se dogter ontvoer het en maak dit toe sy taak om haar te gaan red, voor sy geoffer word aan die Luiperdgod. 


In sy agtervolging kry die Oerwoudman onder andere te doen met ''n krokodil wat so byna byna sy lewe kos.  Asof dit nie erg genoeg is nie, moet hy ook een van die natuur se gevaarlikste tropiese storms oorleef en dit is maar net die begin van al sy drama.  In die vesting van die Luiperdmanne kom die Valk weer aangesig tot aangesig met ''n ou bekende vyand van hom.  Daar word die Valk in ''n put gegooi saam met drie luiperds.  Gaan hy dit oorleef of is dit die einde van die Oerwoudman?


#OerwoudvalkReeks

Undertittel
'n Klassieke Aksie-avontuurreeks, Boek 5
Illustratør
A.P. Du Plessis
ISBN
9781928498445
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
24.9.2025
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin