Gå direkte til innholdet
Die Kwesbares
Die Kwesbares
Spar

Die Kwesbares

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Daar’s altyd daardie een persoon van wie jy nie weg kan stap nie. Al weet jy dat jy moet. In hierdie nuwe aflewering van die reeks speel die Sluiper klaar met homself. Hy lê sy wapens neer en kies die liefde. Die dodelikste ding wat hy ooit kon doen. Nie net laat dit hom uiters kwesbaar nie, maar dit bring hom lynreg te staan teen die boosaardigste figuur met wie hy nog ooit te make gehad het: Jesús Fidencio Hernández, beter bekend as die Veearts van Baia Farta. So ook met die spoke uit sy verlede. In ’n verhaal wat strek van Suid-Afrika tot die Kalahari, Mauritius en Atlanta, Georgia, kom die Sluiper te staan voor sy vyande, korrupte regeringsamptenare, sluipmoordenaars, folteraars, en sy grootste uitdaging tot dusver. Met hierdie derde aflewering in die Sluiper-reeks oortref Steve Hofmeyr selfs die ontsaglik hoë standaard wat hy met Die onaantasbares (2017) en Die Lucky Strike (2018) gestel het. As aksieroman is Die kwesbares heeltemal uniek in die Afrikaanse lettere. Trefseker en sekuur. Soos ? koeël.
Forfatter
Steve Hofmeyr
ISBN
9781776095476
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.4.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin