Gå direkte til innholdet
Die Koekiefles
Die Koekiefles
Spar

Die Koekiefles

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Die Koekiefles is ’n versameling van 100 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie. Die inhoud strek van ou gunstelinge soos sjokoladebrokkoekies, florentyntjies en oblietjies tot die meer ingewikkelde tuiles, whoopie-pasteie en miljoenêrs-brosbrood. Die Koekiefles het iets vir elkeen. Gesonde glutenvrye- en vegan-opsies word ingesluit, asook ’n paar souterige happies vir diegene met minder van ’n soettand. Die resepte is gebruikersvriendelik, glad nie ingewikkeld nie en gebruik alledaagse bestanddele – enigiemand kan dus die koekies bak, nie net ervare bakkers nie. Die Koekiefles herinner aan die dae toe ‘koekiebak’ terapeuties en ’n belangrike deel van die lewe was.
Forfatter
Lisa Clark
ISBN
9781432308292
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
6.1.2017
Tilgjengelige elektroniske format
  • PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin