Gå direkte til innholdet
Die kapokdokter
Die kapokdokter
Spar

Die kapokdokter

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word.

Die Kaap de Goede Hoop. ’n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as ’n militêre chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na ’n paar maande só beïndruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel.

Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis – hy praat dan selfs van ? keisersnee! – ontsenu menige plaaslike arts.

Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie.

Francois Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis lê.

ISBN
9781415211168
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.10.2022
Tilgjengelige elektroniske format
• Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin