Gå direkte til innholdet
Die Fondasie van Christelike Lewe
Spar

Die Fondasie van Christelike Lewe

Die Woord van God is lewegewend. Dit gee lewe aan ons gees, maak dit sensitief vir die wil van God en in staat om met die Here te kommunikeer. Dit gee lewe aan ons siel deur ons manier van dink, rede en doen te verander. Dit gee ons perspektief, grond waarop ons kan staan en ten laaste die denke van God. Dit gee lewe aan ons liggame. Dit is God se Woord wat ons genees want dit is die krag van God.
ISBN
9781724627216
Språk
Afrikaans
Vekt
277 gram
Utgivelsesdato
1.8.2018
Antall sider
236