Gå direkte til innholdet
Die fantastiese mevrou Smit
Die fantastiese mevrou Smit
Spar

Die fantastiese mevrou Smit

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ’n gruvonds op haar kombuisvloer: ’n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar ’n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ’n lelie wat jy sonder ’n skêr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die moordenaar slaan wéér toe en mevrou Smit raak al hoe ongewilder. Nie eens die dokter met die mooi blou oë spring haar skerp tong vry nie. Want sien, sy is ? vrou met ? donker verlede. As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op háár geraamtes af. En dit mag onder géén omstandighede gebeur nie ...
ISBN
9781415211243
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
9.3.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin