Gå direkte til innholdet
Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet
Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet
Spar

Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
’n Gedetailleerde gesondheidsgids om liggaamsvet te verstaan en dit op ’n natuurlike manier in 25 dae of minder uit te skakel.
Hierdie gids sal jou help om jou liggaam se natuurlike vermoë om vet te verbrand en fiks te word, in werking te stel.
Hierdie boek sal jou, op grond van harde feite en bewese wetenskap, die volgende leer:
- hoe om eetlus te onderdruk- die beste gewoontes om gewig te verloor- die beste kos om gewig te verloor- die beste soort oefening om gewig te verloor- hoe om jou energie en metabolisme ’n hupstoot te gee.
Indien jy meer energie wil hê terwyl jy gewig verloor, is hierdie boek vir jou.
Forfatter
James Abbott
Oversetter
Louise Brand
ISBN
9781071594315
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
24.3.2021
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin