Gå direkte til innholdet
Bybel vir Beginners
Bybel vir Beginners
Spar

Bybel vir Beginners

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe. Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend: • Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is.• Sleutel temas van elke boek • Opsomming van die boodskap in elke boek • ‘n Toewyding  vir die oorweging en verdure ondersoeke Verdiep in die stories, profesieë en boodskappe van die Bybel en oorweeg tennuwe die inspirerende krag, genade en helende krag van God en Jesus Christus. Genadig en inspirerend, Bybelstudie Gids vir Beginners bring die leser terug na die basis en maak ‘n pad oop vr ‘n direkte verhouding met die lewende Woord van God.
Forfatter
Brian Gugas
Oversetter
Adri de Necker
ISBN
9781071513019
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
4.1.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin