Gå direkte til innholdet
Briewe aan Icarus
Spar

Briewe aan Icarus

Forfatter:
Afrikaans
'n Lewe sonder liefde is inderdaad net 'n le lied. Die liefde maak jou treurig, maar ook opgewonde. Met die liefde leer jy vlieg tot bo die hoogste wolke, maar soms, dan bring die liefde jou ook terug aarde toe. Hierdie bundel briewe in digvorm neem jou op 'n vlug van ongekende vreugde maar ook hartseer. Vlieg saam na die son en gaan haal jou liefde daar - daar waar dit moontlik verskuil l agter die rug van Icarus.
ISBN
9781502454843
Språk
Afrikaans
Vekt
82 gram
Utgivelsesdato
1.10.2014
Antall sider
50