

Breek familievloeke: Eis jou vryheid
So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte
Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en ''n daadwerklike poging maak om ''n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.
- Forfatter
- Gabriel Agbo
- Oversetter
- Mignionette Fair
- ISBN
- 9781507178195
- Språk
- Afrikaans
- Utgivelsesdato
- 24.3.2017
- Forlag
- Babelcube
- Tilgjengelige elektroniske format
- Epub - Adobe DRM
- Les e-boka her
- E-bokleser i mobil/nettbrett
- Lesebrett
- Datamaskin
