Gå direkte til innholdet
Branders van liefde
Branders van liefde
Spar

Branders van liefde

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Branders van liefde is ’n heruitgawe van twee van haar gewildste romantiese komedies. Op soek na ’n held Kiara Albertyn se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, sy kry nie ’n held vir haar jongste boek nie ... En dis nie al nie. Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos ’n hunk, het die naam van ’n engel, maar vir Kiara is hy eerder ’n kruising tussen die duiwel en Atilla die Hun. Porselein van staal Toe Sasha saam met Sebastiaan van der Linde op sy ekspedisie Mosambiek toe vertrek, weet niemand sy’s ’n vrou nie. Sy vermom haarself soos ’n man omdat sy tot elke prys móét saamgaan – al weet sy hy sal haar dadelik terugstuur ... of dalk iets meer drasties doen ... soos om haar te vermoor?</p>
Forfatter
Chanette Paul
ISBN
9780799354447
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.4.2014
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin